Patricia Lewis Doodgewoon Lyrics

'N LIEDJIE SPEEL OP DIE RADIO
TUSSEN DIE VOORHUIS SAAM MET JOU
NOG 'N WEEK IS WEER VERBY
EN DIE NAWEEK LE VOOR

AS EK EN JY SOMS BIETJIE DORP TOE RY
DAN LAG EN PRAAT ONS DIE TYD VERBY
EK HOU VAN JOU WANT JY'S MAAR NET GEDOODGEWOON
KOOR
DOODGEWONE MAN KRY JOU SALARIS
DOODGEWONE MAN WAT ALTYD DAAR IS
DIE LEWE GAAN MAAR SY GEWONE GANG
GEE VIR MY 'N DOODGEWONE MAN
AL DIE WERELD EN AL SY RYKDOM
EN DIE MENSE WAT NET WILL OORKOM
AS JY BY MY BLY IS EK TEVREDE
AL d___ DIE HELE WERELD JY IS DOODGEWOON

JY'S SKIELIK STERK EN JY IS WEER BY MY
DIE JARE VLIEG SOOS IN MY DROOM VERBY
KINDERS GISTER BLY VANDAG IS HUL KLAAR BO
EK KYK NA JOU EN SOOS JY OUER WORD
DIE LEWE IS SO BITTER KOUD
EK'S LIEF VIR JOU WANT JY IS NET MAAR DOODGEWOON
KOOR
DOODGEWONE MAN KRY JOU SALARIS
DOODGEWONE MAN WAT ALTYD DAAR IS
DIE LEWE GAAN MAAR SY GEWONE GANG
GEE VIR MY 'N DOODGEWONE MAN
AL DIE WERELD EN AL SY RYKDOM
EN DIE MENSE WAT NET WILL OORKOM
AS JY BY MY BLY IS EK TEVREDE
AL d___ DIE HELE WERELD JY IS DOODGEWOON
KEY CHANGE LEAD BREAK
KOOR
DOODGEWONE MAN KRY JOU SALARIS
DOODGEWONE MAN WAT ALTYD DAAR IS
DIE LEWE GAAN MAAR SY GEWONE GANG
GEE VIR MY 'N DOODGEWONE MAN
AL DIE WERELD EN AL SY RYKDOM
EN DIE MENSE WAT NET WILL OORKOM
AS JY BY MY BLY IS EK TEVREDE
AL d___ DIE HELE WERELD JY IS DOODGEWOON X3
DOODGEWOON

See also:

56
56.10
Fabrice Servier Je vous aime Lyrics
Matt Redman Hungry Lyrics