Amanda Strydom Water Lyrics
Reinig my, ek is vuil van verdriet
Maak my skoon, laat Jou wil geskied
Want ek wil wees soos water
Ek wil bruisend en suiwer soos water wees
Maak my lig, ek dra jare se sorge
Maak my oop, maar hou my geborge
Want ek wil wees soos water
Ek wil bruisend en suiwer soos water wees
Ajejejeja aje
Hoor my stem, ek is hees van die heimwee
Antwoord my, ek roep oor die see
Breek my af, laat my vloei deur riviere
Maak my sterk, soos 'n helder fontein
Want ek wil wees soos water
Ek wil bruisend en suiwer soos water wees
Ek wil soos water wees
Ajejejeja aje
See also:
JustSomeLyrics
110
110.94
Priscilla Hernandez Sueño Muerto Lyrics
MICHAEL JACKSON & MARIAH CAREY What more can I give Lyrics