Amanda Strydom Hoor hoe brom die Lyrics
Hoor hoe brom die wind om ons huis vanaand
Hoor hoe brom die wind om ons huis
Daar's varkies in die bone
Ons slaap trippe trappe trone
Hoor hoe brom die wind om ons huis
Hoor hoe blaas die wolf by die hek vanaand
Hoor hoe blaas die wolf by die hek
Jakkals nooi vir gansie - kom eet vanaand by my
Hoor hoe blaas die wolf by die hek
Koor:
Ek kan rock in my taal
Ek maak amok in my taal
En ek kan skok in my taal
Ek kan rock in my taal
Hoor hoe brul die leeu langs die bed vanaand
Hoor hoe brul die leeu langs die bed
Skilpad wen vir hasie - geen treine by die stasie
Hoor hoe brul die leeu langs die bed
Herhaal koor
Voel hoe beef die grond waar ons huisie staan
Voel hoe beef die grond waar ons staan
Daar's 'n apie op 'n stokkie voor my ma se agterdeur
Voel hoe beef die grond waar ons staan
Koor en finale:
En ek kan rock in my taal
Ek maak amok in my taal
Ek kan skok in my taal
Ek kan rock in my taal
My asem gly deur my taal
Ek word verlei deur my taal
En ek kan vry in my taal
Ek kan rock in my taal
Ek maak lawaai in my taal
Ek word so kwaai in my taal
Ek kan jou braai in my taal
En ek kan rock in my taal
See also:
JustSomeLyrics
110
110.94
chains of misery iron maiden Lyrics
Daniel Garcia Without You Lyrics